Loading...



W3.CSS Template


W3.CSS Template

Welkom op Boervolk Radio Germany.


Radio Boervolk Stereo Germany is n aanlyn Radio stasie wat 24/7, Wereldwyd vir ons Afrikaanse Mense ,Lekker Afrikaanse Musiek Spiel.


 

 

 
groete van boervolk stereo germany as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se ein spiel die mooi musiek  op ons radio stasies,al wat julle moet doen is klikop ein van die stasies...

 



                                          
   


ONS  SITEMAPS SKAKELS








Geniet ons musiek wat ons op ons Radio Stasies speel , Deel ons Radio Stasie graag met Vriende en Familie ,Ons Radio Stasies loop 24/7 aanlyn elke Dag ,  Skakel in Waar jy ooit sal wees op ons Radio Stasies .Op partytjies, Wanneer jy Kampeer, of Wanneer ooit na ons Radio Stasies graag wil luister,Na Afrikaanse en Duitse Musiek, Afrikaans Radio Studios Germany.Ja dan kom ons met n great boodskap van Afrikaans Radio studios Germany ,Ons sal van Maart 2022 reg Uitsaaiop Afrikaan Radio Studios op n Saturdag van 17h00 tot 18h00 met afrikaans  met Dj Nighthawk,so ek se Welkom.Seen dat die Radio stasie nou op 90 % LOOP IN GERMANY .dankie vir die Ondersteuning,Radio boervolk stereo germanys Musiek Skakels




Die storie van Afrikaanse musiek

Afrikaanse musiek weerspieël die diversiteit van die Afrikaner: Sedert die tagtigerjare was daar nie alleen tradisionele Boeremusiek benewens populêre musiek (soos veral vervat in die Huisgenoot Skouspel) nie, maar ook alternatiewe strome. Waar populêre musiek (byvoorbeeld Bles Bridges, Cora Marie, Janita Claassen, Rina Hugo en Carike Keuzenkamp hulself toegespits het op die vermaaklikheidsaspek van musiek, het alternatiewe kunstenaars (byvoorbeeld Piet Botha, Bernoldus Niemand, Koos Kombuis en Johannes Kerkorrel) sosiale kommentaar gelewer op Apartheid en Afrikaneridentiteit. Belangrik in voor-1994 Afrikaanse musiek is ook kunstenaars soos Laurika Rauch, Anton Goosen, Coenie de Villiers, Lucas Maree en Koos du Plessis wat hulself beywer het vir die skryf van kwaliteit musiek en lirieke, alhoewel hulle selde direkte sosiale kommentaar gelewer het.

Sien ook

ons span op die afrikaanse radio stasies




 

 
   

Ons is n Klein Radio Stasie, Met Baier Afrikaanse en Duitse Musik 24/7 ,net vir julle elke Dag ,Met baier mooi Webwerfe dat n Mens kan Besoek. Ons Radio Stasie Loop reg uit Duitsland. Radio SAM Broadcasting Studios Germany, Former of 16 Internet Radio Stations in Germany run by Zeno Media. Radio SAM GERMANY, Radio Springbok Germany , Radio SAM Oldies-Rock and Radio SAM Country Germany and now Radio-International-Music. and Many More stations System administrator (web hosting) / Web Developer.

  
Boeremusiek (Afrikaans: ‘Boer music’) is a type of South African instrumental folk music. Its original intent was to be an accompaniment to social dancing at parties and festivals. Boeremusiek is originally European, but once it was brought to South Africa and Namibia, it gradually changed and became its own style.
 

A concertina is similar to an accordion and is the lead instrument in most Boeremusiek bands. There are many different types of concertinas, which is why Boeremusiek has so many unique sounds and styles, and the construction the concertina is what makes the different sounds in the Boeremusiek band; it depends on where the slots and holes are put makes the difference on the sound that the concertina makes.

A Boeremusiek band may include piano accordions, button harmonicas, accordions, pianos, harmoniums and the guitar, and sometimes, a cello or bass guitar may be seen.

The sound of a Boeremusiek band may depend on what region the band is from (for example, Boeremusiek in Potchefstroom can differ from ones in Stellenbosch), seeing that Boermusiek's intent is to be informal, instrumental dance music.

Today, there are many successful Boeremusiek bands that have recorded albums. Some famous bands and individual artists today include Klipwerf Boereorkes, Danie Grey, Nico Carstens, Taffie Kikkilus, Brian Nieuwoudt, Samuel Petzer, Worsie Visser and Die Ghitaar Man.

Doel van 'n Gebedsplan

Die doel van 'n gebedsplan is om die hele gemeente d.mv. die leierskap op dieselfde bladsy te kry m.b.t. gebed. 'We need to be a praying church and we need to pray and agree for the same things.' Dit is belangrik om te verstaan dat alle geestelike en fisiese gawes en beloftes van die Here, gebore word uit gebed, niks kan tot stand kom sonder gebed nie. Ons lees in Handelinge 1: 13-14 hoe dat die dissiples volhard het met smeking en gebed. Handelinge 2:1 se dat hulle ook op die dag van die geboorte van die Kerk, eendragtig bymekaar was, en in die lig van Handelinge 1: 13-14, kan ons met vrymoedigheid se dat hulle gebid het. Things are birthed in prayer!
Die Afrikaners

 

'n Snaakse spul. Hardegat. "stubborn", soos die Ingelse sal sê. Maar ook trots, hardwerkend en met 'n visie. Tussen 1960 en 1980 was ons die mees benydenswaardige land in Afrika. Ons was nommer een op soveel terreine. Die Lig in die magiese, donker tonnel van Afrika. 

Ek het hierdie reeks geskep, nie om te 'kompeteer' met wat die huidige situasie in Suid-Afrika is nie. Nagenoeg 2,042,699 (44.74%) van blankes tans in Suid-Afrika is na 1976 gebore en is nie verantwoordelik vir Apartheid nie. Met hierdie statistieke wil ek die Afrikaner herinner (voor 1976) en uitwys (na 1976) dat hierdie land wel soos 'n Eerste Wêreldse Ekonomie gefunksioneer het. Dat ons nooit ons standaarde moet laat val nie. Moet nooit ophou hoop nie. Die 'human spirit' kan nie geblus word nie. Dit is die sterkste emosie wat daar is. Dit sal die ANC nog leer. Hul geheue is kort. Dit is dieselfde emosie wat hulle gebruik het om Apartheid tot 'n val te bring. En moet asseblief nie daardie bog glo dat die Afrikaner nie kan 'saamstaan' nie. Ons taal blom. Ons musiek blom. Ons kultuur blom. Hierdie reeks sal ook bewys dat baie Afrikaners - ondanks BEE, Kwotastelsels, swak Administrastie, onbeholpenheid, wanadministrasie en korrupsie - uitstyg bokant die moeras van middelmatigheid en op die Internasionale verhoog presteer. Geskiedenis het hom al soveel keer herhaal. Staan sterk Afrikaner! Dra die vlag van ons eie, Suid-Afrika.






 

 
 












 
 

Community South African Radio Stations

Student Radio Stations

 

Jou Taal

JA is ’n digitale vermaaklikheidsplatform wat die voortbestaan van Afrikaans bevorder. Deur aan te sluit help jy om ons wonderlike taal en unieke kultuur te beskerm, deur ’n platform te wek wat daardie ideale in die kollig hou.

JOU AFRIKAANS

JA se toepassing is beskikbaar op alle digitale platforms. Jy kan dit kyk waar jy wil, soos jy wil, wanneer jy wil. Programme van gister sowel as top gehalte vermaaklikheid van vandag.

Sluit Aan Vandag!

Jy verdien die beste vermaak in Afrikaans. Sluit nou aan en geniet programme van toeka tot nou.

https://www.jouafrikaans.co.za/
 



Groot Afrikaanse Musiek Kunstenaars

Kunstenaars
Die Legendes van Afrikaanse Musiek
Die Skatkis van Afrikaanse Musiek
En as jy net 'n bietjie verder in die hooftrekke-afdeling blaai, sal jy sien daar is sommer 'n verskeidenheid Afrikaanse musiek.

 
 AFRIKAANS AND SOUTH AFRICAN WEBSITE LINKS IN GERMANY 

STAAN SAAM


RADIO VOORTREKKER STEREO


RADIO EENDRAG GERMANY

BOEREVOLK STAAN SAAM


RISEING SOUTHERNSTAR  AFRICA


THE SOUTHERNSTAR


Geloftevolk Republikeine

 



 

 

DIE BESTE PLAYLISTS VIR DIE REGTE GELEENTHEID

NUUTSTE VRYSTELLINGS


   


  News    The Magazine    GR Links    Ons Gelofte    Heldesaal  Events  Blogs  Facebook  Site Index Geloftevolk Republikeine Guestbook Boere Raad Global



Sites About  Contact    Home  Youtube Maps & Globes   Polls  Petitions 
Loof en Prys   
Toplist  Radio Eendrag    Safety Hints    EugeneTerre Blanche
 
Terms of Use   Our Presence    Advertisers    Radio Eendrag Newspaper




 



 

 

Ons adverteer op radio boervolk stereo germany,sangers uit Sud-Afrika.ons spiel hulle musiek op ons radio stasies,en al wat ons vra , n paar great songs van hulle ,om mense te wys in die wereld, dat da groot talente in die sud-afrikaanse musiek is.

Hier is van die gewildste liedjies in Afrikaans: Waarna luister jy?

 

      

     

As jy wil hê ons moet jou webwerf met jou CD-omslag koppel, is jy welkom, stuur vir ons net 'n e-pos: a.dezius@gmail.com, en dalk 'n nuwe liedjie of album wat ons op ons Afrikaanse Radiostasie kan speel, Groete uit Afrikaans Radio Boervolk Stereo Germany van die radiospan. Of vind ons op Facebook en los vir ons 'n klein boodskap en ons sal terugkom na jou toe.


 

ADVERTEER OP RADIO BOERVOLK STERIO

Oorweeg  jy dit om dalk moontlik op AFRIKAANS RADIO STUDIOSte adverteer?

 Wel, dan moet jy die lees

 RADIO BOERVOLK STEREO GERMANY bied jou en jou besigheid die ideale en perfekte platform om jou gekose klientemark, ons luisteraars, in Afrikaans te bereik.

 RADIO BOERVOLK STEREO

se uitsaaigebied wat die DUITSLAND en omliggende-gemeenskappe insluit  n potentiele 400 000 Afrikaanssprekende induvidue.Radio Boervolk Stereo is die vinnigste groeiende gemeenskapsradiostasie in  Duitsland !Navorsing het bewys dat radio advertensie veldtogte geweldig effektief is omdat dit geheel en al op klank gebaseer is, wat luisteraars hoor deur na jou advertensie te luister, en vorm n prentjie in hul verbeelding. Hulle word onwetende geforseer om na jou advertenise te luister! Radio Boervolk Stereo advertensies is beslis uniek!  Nie net is dit kwaliteit opnames en versorging nie maar baie tong in die kies en komies!   Ons kreatiewe span sal sorg dat jou advertensie uniek is en dit sal baie vining n punt van bespreking word om die braaivleisvuur en tussen vriende.
https://www.facebook.com/pages/category/Local-Service/Radio-Afrikaans-Stereo-107255098182362/

 
 

 

Radio SAM Germany
 
 
 

 

https://zeno.fm/radio/radio-voortrekker-stereoyv7tnw5emf9uv/
 
https://zeno.fm/radio/radio-afrikaans-stereo/
https://zeno.fm/radio/radio-voortekker-stereo/
https://zeno.fm/radio/radio-springbok/
https://liveonlineradio.net/de/radio-afrikaans-stereo
https://zeno.fm/radio/radio-eendrag-germany/
https://radio-eendrag-germany.blogspot.com/
https://radio-springbok-germany.blogspot.com/
https://samsouthafricanmusic.blogspot.com/
https://radio-eendrag.page.tl/
https://radio-springbokk.de.tl/Tuisblad.htm
https://radio-afrikaans-stereo.page.tl/Tuis.htm#
https://radio-voortrekker-stereo.page.tl/
https://boervolk-staansaam.de.tl/
https://afrikaans-radio-studios-germany.page.tl/
https://staan-saam.page.tl/

https://www.facebook.com/people/Radio-Voortrekker-Stereo/100064116101385/
https://liveonlineradio.net/de/radio-vootrekker-stereo
Hier is n paar skakels  op die linke kant Van ons Radio Stasie en Webwerfe, julle kan gaan kyk en na die Radio Stasies Luister.


ons vriende op facebook en rond om die wereld wat na ons radio stasies luister welkom op radio boervolk germany stereo,n
radio stasie reg uit duitsland.







Afrikaans is 'n Nederfrankiese taal wat 'n lid is van die Germaanse taalgroep. Afrikaans is een van die jongste erkende tale. Dit is op 8 Mei 1925 as 'n amptelike taal erken, en is tans die derde jongste Germaanse taal wat amptelike status geniet, naas Faroërs wat in 1948 grondwetlik erken is en Luxemburgs (of Lëtzebuergesch) wat hierdie status in 1984 gekry het.

Afrikaans is tans een van die elf amptelike tale van Suid-Afrika en daarnaas ook 'n belangrike taal van Namibië. Dit word deur ongeveer 6,59 miljoen mense in Suid-Afrika (of 13,5 persent van die totale bevolking) en in elf persent van alle Namibiese huishoudings as eerste taal gebruik. Afrikaans het uit 17de eeuse Nederlands ontwikkel en meer as 95 persent van sy woordeskat is van Nederlandse oorsprong. 'n Klein aantal woorde is ontleen uit tale soos Maleis, Portugees, Frans, Duits, Engels en ander Afrikatale. Afrikaans het op sy beurt weer 'n groot invloed uitgeoefen op Suid-Afrikaanse Engels en plaaslike swart tale en 'n aantal Afrikaanse woorde is in baie ander tale opgeneem.

Sowat een miljoen van Suid-Afrika se 6,44 miljoen Afrikaanstaliges is tweetalige moedertaalsprekers van Afrikaans en Engels. Daar is groot groepe Afrikaanstaliges in lande soos Namibiê (146 000), die Vereenigde Koningkryk (ongeveer 100 000) Nieu Zeeland (21 000 in 2006), Botseana (20 000), die Verenigde State (19 000), Australië (13 000), en Kanada(2 400 volgens die sensus van 1974; die aantal Suid-Afrikaanse immigrante beloop tans egter meer as 60 000). 

Afrikaans is 'n Indo-Europese Taal wat aan die Wes-Germaanse tak van die Germaanse Tale behoort. Afrikaans behoort saam met Nederlands aan die Nederfrankiese taalgroep wat van OudNederlands. Nederfrankiese verskeidenhede word in Europa in Nederland, die noorde van België, Frans-Vlaandere in Frankryk en die Duitse gebied langs die Ryn tussen Keulen en die grens tussen Duitsland en Nederland gepraat. Buite Europa word Nederfrankiese verskeidenhede in Suid-Afrika, Namibië, Suriname en die Nederlandse eilande in die Karibiese See gepraat. Die Nederfrankiese verskeidenhede word saam met Nedersaksies onder Nederduits gegroepeer. Daar het 'n skeiding gekom tussen Nederduits en Hoogduits vanweë die Hoogduitse klankverskuiwing. Teen die middel van die 17de eeu het Europeërs hulle gevestig aan die Kaap. Op taalgebied sou hier 'n proses afspeel wat in alle Nuwe Wêreldlande afgespeel het, waar mense van verskillende tale en kulture vermeng het. Nuwe omgangsvariëteite sou ontstaan. Aan die Kaap sou ook taalontwikkelinge wat latent in Nederlands aanwesig was tot ontplooiing kom), (soos die sinkopee van die intervokaliese -d- en -g- (byvoorbeeld: sadel > saal en regen > reën).

By die ontwikkeling van sommige Afrikaans-Hollandse omgangsvariëteite was die invloed van vreemde tale gering, maar ander variëteite het 'n kreoliseringsproses ondergaan, byvoorbeeld Hottentot-Hollands en Slawe-Hollands. Alle vreemdelinge aan die Kaap het Nederlands egter eie probeer maak. Veral ander Europeërs is binne 'n relatief kort tydperk geassimileer. Die nuwe omgangsvariëteite word wel gekenmerk deur 'n eenvoudiger taalkode. Hierdie proses was egter nie alleen tot die Kaap beperk nie. In Brasilië sou in dieselfde tyd 'n omgangsvariëteit ontstaan het wat grammatikaal eenvoudiger is as Europese Portugees. Ook in Quebec sou 'n omgangsvariëteit ontstaan wat grammatikaal eenvoudiger is as Europese Frans. 

As gevolg van die Europese volksverhuising,  verhuis Friese, Angele, Sakse en Jutte van die Europese vasteland na die Britse eilande waar hierdie Germaanse immigrante vermeng met die Britse Kette. Tussen 800 en 1100 sou ook Wikings of Vikinge hulle vestig op die Britse Eilande. Die nuwe Germaanse taal wat hier ontwikkel het en later as Engels (afkomstig van Angele) bekend sou staan, is ook grammatikaal eenvoudiger as die Germaanse tale van die Europese vasteland. As gevolg van die grootskaalse taal- en kultuurvermenging in Amerika, sou dáár ook nuwe omgangsvariëteite ontstaan het wat grammatikaal eenvoudiger is as Standaardengels. Die bekendste voorbeeld hiervan is Negerengels.

Die Nederlandse omgansvariëteite aan die Kaap tussen 1652 en omstreeks 1800 is selde op skrif gesit, wat beteken dat ons vandag nie presies weet hoe hierdie variëteite gelyk het nie. Teen omstreeks 1800 is die volgende omgangsvariëteite aan die Kaap gepraat, naamlik:

1) Suiwer Nederlands;
2) Burger Afrikaans of Kaaps-Hollands, soos gebruik deur die aristokrasie;
3) Boere-Afrikaans, veral op die platteland;
4) Hottentot-Hollands (of Hottentot-Afrikaans);
5) Slawe-Afrikaans;
6) Vreemdeling-Afrikaans